SHELLY BEACH

On 20 February 2012 my husband and I departed to Shelly Beach for a week-long well deserved break-away. (On the bikes) We left
Pretoria around 03 o’clock in the morning in the rain. Dressed appropriately the rain did not bother us as it was not raining hard.

It was still dark so we average between 120 and 130 kph. Our first stop was the Ultra City at Villiers where we enjoyed a hot cup
of the famous Wimpy coffee and emjoyed a good breakfast. It was a little bit cold, the temperature dropped to 14 degrees. We were riding in the rain from Pretoria to just before Villiers.

The ride through Van Reenen’s Pass was not too bad – a bit of wind – but OK. The rest of the road was good; we got quite a lot of
trucks coming in the opposite directions which did not effect us. About 50 km from Shelly beach we had two stop-and-go sessions where we had to wait
more or less 10 – 15 minutes.

We arrived at Shelly Palms in Shelly Beach at about 13:30 after collecting the key. It was rather hot and humid now, we wanted to get out of our bikeer gear as soon as possible. What a lovely view we had. (See the photos). We could not have asked for better weather. The entire week was just wonderful. The walks on the beach early morning watching the sun rise (see photos), seeing the fishing boats being launched, and riding in and around Shelly beach and Margate was just marvellous.

After a relaxing week it was time to go home. We depart from Shelly Beach again around 03 o’clock. We had a save trip home – the  Lord is good,   He protected us all the way. There was a lot of fog and rain from just before Pietermaritzburg through Van Reenen up until the stop at Harrismith.

Our bikes also performed excellent – not even one problem – not one bad word for the two GS’s. The fuel consumption of my GS1200 for the entire trip was 5 litres per 100 km,  the Adventure of James gave about 5.7 litres per 100km. This is good taking into consideration that we carried a load – we came back heavier than we went.  OVERALL, A WONDERFUL WEEK OF REST AND BIKING. THANK YOU LORD FOR KEEPING US
SAVE.

 

Please like & share:

BROEDERSKAP IN TYE VAN NOOD

Na aanleiding van JC Botha se storie  (Oktober 2011) hiermee my storie van my noue ontkoming onlangs.

Ek  ry ‘n BMW K1200S, maar het onlangs vir my vrou ‘n BMW G650 X-Country gekoop sodat sy die lang pad op  haar eie ysterperd kan geniet. Ek het egter gereeld met dié 650 werk toe gery weens  sy uitmuntende petrol verbruik (24km/?). Op 4 Oktober  2011 was ek met die einste 650 in ‘n ongeluk
op die R21 naby Monumentpark en wat ‘n wonderwerk!!!    Ek het langs ‘n bakkie gery (40km/h in spits verkeer) toe dié ou besluit hy gaan van baan verwissel. Met dié wat die bakkie my raak, kom ‘n buddel-as Nissan trok aan my linkerkant verby. Skielik het ek nêrens om heen te gaan nie en die volgende oomblik is ek en die bike onder die trok. Ek het gedog “vandag is die dag…die einde” terwyl ek lanks die bike lê en hoor hoe die  trok se agterwiele die bike trap en ek my regmaak vir my beurt onder dié yslike wiele.

Toe ek  weer sien, lê  ek en die bike agter die trok se ses agter wiele. Wonder bo wonder het die klomp wiele my gemis en tot vandag toe weet ek
nie hoe nie. Wonderwerk! Ek het opgestaan en die bike onder die trok uitgetrek en opgetel.  Skielik begin die verkeer opdam; ‘n motoris het sy motor dwars agter die trok gestop en uitspring om my te help. Heel toevallig is die ou een van ons vele biker-broers. Hy  het die nooddienste gebel en my in sy motor laat lê toe ek van allerhande pyne begin kla het. Die trokdrywer, so geskok soos hy was, was uiters behulpsaam.

Ek is uiteindelik in ‘n ambulaans  met suurstof en al na die hospitaal. Twee ure later is ek ontslaan met ‘n stukkende enkel en knie, en ‘n nekstut.
Onglobaar!  My vrou se 650 is uiteraard afgeskryf. As ek na die bike kyk en dit met my beserings vergelyk, is dit skrikwekkend én wonderbaarlik date k nie seerder gekry het of self dood is nie. Alle dank aan ons beskermer!

As jy nie
self ry nie is dit nie iets wat jy sal verstaan nie.

Wat vir my net so merkwaardig is, is die ondersteuning wat ek en my vrou na die tyd van motorfietsryers gekry het-broederskap. En dit is
hoekom  ek ‘n biker is. Dis ‘n leefstyl; ‘n eiesoortige kultuur. Dis asof daar ‘n ongeskrewe reël onderr alle bikers is:
“Moet nooit ‘n broer agterlaat nie”. Ek en my vrou ry vir een van die bekendste klubs in die land en elke lid van ons ‘chapter’ het  gebel, ‘n sms gestuur of kom kuier om te wys hulle gee om en ondersteun ons. Ander ‘chapters’ en klubs het ook hulle ondersteuning
getoon. Dis inderdaad ‘n riem onder die hart om te sien hoe bikers saam staan en mekaar op die hande dra…op die einde van die dag is ons almal dieselfde…
bikers en trots daarop!

Geskryf deur:  Hector
Jamieson – hjmranger@gmail.com

Soos gepubliseer in WOEMA tydskrif Desember/Januarie 2012

Please like & share:

EXCELLENT AFTER SALES SERVICE

In December 2011 I purchased the Scala Rider G4 bike-to-bike/rider-to-pillion communication system
from Mean Machine Motorcycles in Pretoria(MMM) for my wife and I. On the 15th
of December 2011 my wife got a 2nd hand BMW F800ST (2400km, 2007
model)…..fantastic machine. So we thought it would be ideal if we could
communicate while enjoying the open road on the bikes and also due to the fact
that my wife is pretty much a novice rider. I must admit that it also makes me
feel a lot better if I can tell her when to accelerate/stop, gear up/down
etc…..and let’s face it, it always works wonders if there’s someone to boost
your self-confidence.

And what a blessing these devices proved to be. Especially
in bad weather, heavy traffic and tight spots. Unfortunately the unit I have
seized to function in the past week, which left me a bit worried and also
because these systems are quite expensive (R2 300 per unit depending on
where you buy). As my luck has it, I misplaced the receipt……determined as I was
to get my unit fixed, I decided to go to MMM try and see whether they will
repair my unit without a receipt. To my amazement they simply gave me a new one
and sent the malfunctioning unit in for examination and repair. I was pleasantly
surprised at the excellent and no-hassle service as I entered the shop. Would
most certainly recommend MMM to anyone shopping for bike accessories, Kawa’s,
Triumphs or Apprillia’s.

Hector Jamieson

Please like & share:

STORIE VAN ‘N VRIEND

Einde ten laaste bring ek vir u die langverwagte skrywe oor myself. Jong, dis moeilik om goed oor mensself te skryf. Ek kan
seker maar begin deur te sê hoe ek die lewe sien. Ek dink dat mens die lewe voluit moet lewe want daar is slegs een lewe wat jou gebied word en ons moet
dit koester. Dan in dieselfde asem is my “motto”, om te lewe en te laat lewe. Oor die algemeen, handhaaf ek ‘n positiewe uitkyk op die lewe. Deur negatief te
wees, trek mens negatiwiteit na jou toe aan.

Ek wou my hele lewe lank al motorfiets ry, alreeds van kleinsaf, maar my liewe vadertjie wat anderhalfjaar gelede die lewe gelaat
het, wou nooit instem om een aan my te verskaf nie. Sy argument, soos meeste ander mense was: “Dit is té gevaarlik”. Nouja, meins insiens ‘n baie
debatteerbare punt inderdaad. Met ‘n motorfiets dink ek is mens baie beter in beheer van jou situasie, selfs binne verkeer. Mens kan, wat ek noem, baie
maklik “pre-emptive” optree in die meeste knap verkeerssituasies. Jy kan jouself maklike uit potensiëel gevaarlike situasie uitry of selfs vermy.

Oorspronklik het ek gedink om eers met ‘n scooter te begin. Dit moes ten minste ‘n 150cc wees, (in my geval ‘n Big Boy T32
Sportflite – natuurlik op daardie stadium die mees bekostigbare vir my) want dan kan mens darem op die snelweg daarmee ry. Ook nie te vinnig nie, want ry jy teen 100 Km/h, dan is jy alreeds “full throttle” met die ding en dit plaas ongelooflik baie spanning op die belt en die Chinese scooters se belde hou maar
gemiddeld sowat 2000Km. Ry jy stadiger kan jy sy leeftyd bietjie rek.

Die volgende stap was opgradering na ‘n 250cc. Hierdiekeer was dit ‘n Honda CBX 250 Twister. Werklik ‘n heerlike fiets om mee
te ry, wat regtig goeie hantering verskaf. Ongelukkig begin ek alreeds agter te kom dat my gewig (ek is nie ‘n té klein outjie nie) te veel vir hierdie ene is
en ek ry darem nou ookal ongeveer ‘n jaar met hom. My volgende opgradering sal meer in die 600cc lyn wees en dan wil ek ook graag ‘n Harley hê – groot drome!

 

“n Vriend

 

Please like & share: