BROEDERSKAP IN TYE VAN NOOD

Na aanleiding van JC Botha se storie  (Oktober 2011) hiermee my storie van my noue ontkoming onlangs.

Ek  ry ‘n BMW K1200S, maar het onlangs vir my vrou ‘n BMW G650 X-Country gekoop sodat sy die lang pad op  haar eie ysterperd kan geniet. Ek het egter gereeld met dié 650 werk toe gery weens  sy uitmuntende petrol verbruik (24km/?). Op 4 Oktober  2011 was ek met die einste 650 in ‘n ongeluk
op die R21 naby Monumentpark en wat ‘n wonderwerk!!!    Ek het langs ‘n bakkie gery (40km/h in spits verkeer) toe dié ou besluit hy gaan van baan verwissel. Met dié wat die bakkie my raak, kom ‘n buddel-as Nissan trok aan my linkerkant verby. Skielik het ek nêrens om heen te gaan nie en die volgende oomblik is ek en die bike onder die trok. Ek het gedog “vandag is die dag…die einde” terwyl ek lanks die bike lê en hoor hoe die  trok se agterwiele die bike trap en ek my regmaak vir my beurt onder dié yslike wiele.

Toe ek  weer sien, lê  ek en die bike agter die trok se ses agter wiele. Wonder bo wonder het die klomp wiele my gemis en tot vandag toe weet ek
nie hoe nie. Wonderwerk! Ek het opgestaan en die bike onder die trok uitgetrek en opgetel.  Skielik begin die verkeer opdam; ‘n motoris het sy motor dwars agter die trok gestop en uitspring om my te help. Heel toevallig is die ou een van ons vele biker-broers. Hy  het die nooddienste gebel en my in sy motor laat lê toe ek van allerhande pyne begin kla het. Die trokdrywer, so geskok soos hy was, was uiters behulpsaam.

Ek is uiteindelik in ‘n ambulaans  met suurstof en al na die hospitaal. Twee ure later is ek ontslaan met ‘n stukkende enkel en knie, en ‘n nekstut.
Onglobaar!  My vrou se 650 is uiteraard afgeskryf. As ek na die bike kyk en dit met my beserings vergelyk, is dit skrikwekkend én wonderbaarlik date k nie seerder gekry het of self dood is nie. Alle dank aan ons beskermer!

As jy nie
self ry nie is dit nie iets wat jy sal verstaan nie.

Wat vir my net so merkwaardig is, is die ondersteuning wat ek en my vrou na die tyd van motorfietsryers gekry het-broederskap. En dit is
hoekom  ek ‘n biker is. Dis ‘n leefstyl; ‘n eiesoortige kultuur. Dis asof daar ‘n ongeskrewe reël onderr alle bikers is:
“Moet nooit ‘n broer agterlaat nie”. Ek en my vrou ry vir een van die bekendste klubs in die land en elke lid van ons ‘chapter’ het  gebel, ‘n sms gestuur of kom kuier om te wys hulle gee om en ondersteun ons. Ander ‘chapters’ en klubs het ook hulle ondersteuning
getoon. Dis inderdaad ‘n riem onder die hart om te sien hoe bikers saam staan en mekaar op die hande dra…op die einde van die dag is ons almal dieselfde…
bikers en trots daarop!

Geskryf deur:  Hector
Jamieson – hjmranger@gmail.com

Soos gepubliseer in WOEMA tydskrif Desember/Januarie 2012

Please like & share:

20 thoughts on “BROEDERSKAP IN TYE VAN NOOD”

  1. Magnificent goods from you, man. I’ve understand your stuff previous to and you are just extremely great. I actually like what you have acquired here, certainly like what you’re stating and the way in which you say it. You make it enjoyable and you still take care of to keep it sensible. I can’t wait to read much more from you. This is really a wonderful website.

  2. I just have to tell you that you have prepared a fantastic along with special document that we genuinely relished looking at. I?m fascinated with precisely how well you laid out your current substance as well as presented ones opinions. Many thanks.

  3. Pingback: official homepage
  4. Thank you for the comment….this was one of the first articles I wrote, so in terms of writing it, it might not be up there with the more recent posts.
    I see it all as a opportunity to learn new writing skills each day – I will review the article and elaborate where possible.

    By: Pavlovski

  5. I just want to mention I am beginner to blogging and site-building and definitely enjoyed this page. Most likely I’m likely to bookmark your site . You absolutely come with terrific articles. Thanks a bunch for revealing your webpage.

  6. jamiezone.co.za zal de perfecte blog voor iedereen die meer wil weten over dit onderwerp zijn. Je weet veel its praktisch moeilijk om te betogen met u ( niet dat ik echt zou willen ) . Je absoluut set een hele nieuwe draai op een onderwerp thats geschreven over jaren . Fantastische dingen , gewoon uitstekend !

  7. Ik wilde heel graag een kleine opmerking aan dankzij jamiezone.co.za zeggen voor een aantal van de geweldige aanbevelingen u schrijft op deze website te ontwikkelen . Mijn grote internet opzoeken is aan het einde erkend met briljante suggesties uit te wisselen met mijn gasten . Ik zou beweren dat we bezoekers van de site eigenlijk zijn heel gelukkig dat er in een prachtige gemeenschap met zoveel uitstekende mensen met een zeer gunstig principes . Ik voel me erg veel geluk te hebben gebruikt je hele webpagina en kijk uit naar nog veel meer briljante malen hier lezen . Nogmaals bedankt voor alle details .

  8. Merci iluvalar ! Il est vrai que le graphisme et le design peuvent jouer un rôle important si le blogueur se charge de créer lui même les éléments du thème 🙂

  9. Bienvenue Marcus dans la grande famille des blogs \o/ Tout d’abord, courage et n’ai crainte du manque d’inspiration, ton désormais pire ennemi ! Tapote machinalement sûr le clavier et les mots te viendront naturellement ! Des pticonseils qui peuvent toujours servir même si je ne m’inquiète pas pour toi et ton génie du tapé-comme-je-parle ! Félicitations pour ton livre ! J’étais tombée sur un petit texte où tu en parlais, et j’avais eu un haut le coeur en voyant le nom de « Philippe Kieffer » qui n’était autre que mon prof de cinéma au lycée ! Bien sûr ce ne sont pas les mêmes Philippe Kieffer, mais une belle coïncidence pour le coup ! Continue tout ce que tu entreprends si bien, et n’ais jamais de cesse de nous faire rêver du bon vieux temps, à nous les jeunes (si si, tu en fais partie aussi !) Vivement ton prochain article !

  10. Hallo , Neat bericht . Er is een probleem met uw website in internet explorer , kan dit testen … IE toch is de markt leider en een goed onderdeel van de mensen zal missen uw prachtige schrijven als gevolg van dit probleem . 😉 😉

  11. Great stuff from youR jamiezone.co.za , man. Ive read your stuff before and youre just too awesome. I love what youve got here, love what youre saying and the way you say it. You make it entertaining and you still manage to keep it smart. I cant wait to read more from you. This is really a great blog.

  12. Ek wou eintlik ‘n klein opmerking te danke aan jamiezone.co.za te se vir ‘n paar van die wonderlike aanbevelings wat jy skryf op hierdie webwerf te ontwikkel. My aansienlike internet kyk tot aan die einde erken met briljante voorstelle uit te ruil met my gaste. Ek wil beweer dat ons besoekers is eintlik baie gelukkig om in ‘n wonderlike gemeenskap bestaan ??met so baie uitstaande mense met ‘n baie voordelig beginsels. Ek voel baie bevoorreg om jou hele webblad gebruik en sien uit na baie meer briljante tye lees hier. Dankie weer vir al die besonderhede.

  13. La meilleure information essentielle est-ce que vous avez essayer de faire très bien l’approche de ce corps de l’itinérance et de leur coup de main. Je suis tellement inspirée à ce sujet, après avoir lu vos articles utiles de cette écrits et vos opinions sur jamiezone.co.za aussi qui est si attrayant pour faire quelque chose pour ceux qui

  14. Its Pleasure to understand jamiezone.co.za. The above articles is pretty extraordinary, and I really enjoyed reading your blog and points that you expressed. I really like to appear back over a typical basis,post a lot more within the topic. Thanks for sharing…keep writing!!! Best regards!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *